Wilger Rus Orania Vakansie Huis

Wilger Rus Vakansie Huis. Waar Luuksheid, Gerief, en Rustigheid ontmoet

Wilger Rus Vakansie Huis is in die dorp geleë – slegs 8 minute se ry vanaf die sentrale vulstasie, winkels en restaurante in Orania – en bied alle geriewe om ‘n mees gemaklike verblyf te verseker.

Met drie dubbel slaapkamers, twee vol badkamers, ‘n kombuis, leefarea, kuier stoep, en parkering vir drie voertuie is daar voldoende spasie vir die hele familie.

Die industriële-styl, sonkrag-gedrewe, beurtkrag-vrye huis offer energiedoeltreffende gemak danksy die spou-mure, dubbelglasvensters, seisoenale passiewe sontemperatuur-regulering, en lugverkoeling.

Maksimum 6 persone • Kinders onder 3 bly verniet • Geen troeteldiere

Wilger Rus Vakansie Huis

Vanaf R 1,200.00 per aand

Wilger Rus Vakansie Huis offer alles wat jy nodig het vir ‘n ontspannende wegbreek.

  • En-suite primêre slaapkamer met Cool Gel Memory Foam bed
  • En-suite badkamer met bad
  • 2 Sekondêre dubbel slaapkamers met Cool Gel Memory Foam beddens
  • Sekondêre badkamer met stort
  • Sintetiese, temperatuur-regulerende, veerkomberse op alle beddens
  • Skoon linne, ekstra komberse, en handdoeke
  • Kombuis met gas-stoof en -oond, vol grootte yskas, en kombuisware
  • Leefarea met voldoende, gemaklike sitplek
  • Kuier stoep met tafel en stoele
  • Braaier
  • Parkering vir 3 voertuie
  • Sonkrag – geen beurtkrag
  • Lugverkoeling